tuiste van die Afrikaanse skrywer en boek,
skatkamer van die Afrikaanse letterkunde
|
Keuselys: Meer oor...... |
Waarvoor staan "NALN"?
NALN is die akrononiem vir die Nasionale
Afrikaanse Letterkundige Museum
en Navorsingsentrum in Bloemfontein (Provinsie Vrystaat,
Suid-Afrika).
Wat is NALN?
NALN is 'n museum wat die allesinsluitende skeppende literatuur in die Afrikaanse taalvorm as temaveld het. Met 'n versameling van 'n geskatte halfmiljoen items, is dit verreweg die grootste bewaarplek van unieke materiaal in verband met die Afrikaanse skrywer en boek.
| Adres: | Privaatsak X20543 BLOEMFONTEIN 9300 |
| Telefoonnommer: | 051-4054034 051-4054013 |
| Faksnommer: | 051-4054259 |
| E-pos: | naln@sac.fs.gov.za |
Page under construction