NUWE AFRIKAANSE PUBLIKASIES
Mei tot Oktober 1998
BIOGRAFIEË
DRAMAS
Van Heerden, Etienne
Lied van die Boeings: 'n kabaret.- Tafelberg, 1998. (sb) R29,95
HERUITGAWES
Bierman, Ettie
Liefde en koue vrees.- Van der Walt, 1998.
(2de uitg.) R42,50
De Kock, Helene
Plek van die bittermaan.- Kennis Onbeperk, c 1997. (Grootdruk)
R59,99
De Kock, Helene
Soet wyn vir 'n Sondagkind.- Kennis Onbeperk, c 1997.
(Grootdruk) R63,99
- Sonder winter.- Kennis Onbeperk, c 1997. (grootdruk) R55,99
Du Pisanie, Sarah
'n Nooi vir Omdraaikrans.- Van der Walt, 1998. (2de uitg.)
R42,50
Le Roux, Marzanne
Voor dit lig word.- Kennis Onbeperk, 1997. (Grootdruk) R59,99
Lingua, Susanna M.
Susanna M. Lingua Omnibus 1.- Tiara, 1998. (sb)
Pieterse, Pieter
Dag van die reuse.- Kagiso Literêr, 1997. (sb) (1ste
sagtebanduitgawe)
Roos, Karlien
Jessica.- Van der Walt, 1998. (2de uitg.) R42,50
Spence, Ela
Ela Spence omnibus 1.- Tiara, 1998. (sb)
Steyn, Elmar
Elmar Steyn omnibus 3.- Tafelberg, 1998. (sb)
Uys, Liesbet
Beyersgeluk.- Van der Walt, c 1998. (2de uitg.)
R42,50
Van Zyl, Annette
Medalje vir 'n wenner.- Van der Walt, 1997. (sb)
(2de uitg.)
Vermeulen, Annemarie
Klei vir die pottebakker.- Kennis Onbeperk,
1997. (Grootdruk) R63,99
KINDER- EN JEUGVERHALE
Anker, Johan
Danie speel krieket.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Ek dra 'n bril.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Anker, Johan
Hoe laat is dit? Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Huis, Paleis.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die mooiste blom.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die resies.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Theo se wense.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Bloemhof, François
Kamer 13.- H & R, 1998. (sb) (Rillers)
R27,95
Botha, Ellen
Diereplesier.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Foster, Estelle
Die môrester skyn helder.- Kwela, 1997. (sb)
Lewis, Irene
Arrie Appel.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- 'n Dag by die rivier.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Diedie raak weg.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Dis lekker!- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- vakansie.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- groei.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Fanie Muis raak weg.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Frikkie wasmasjien maak moles.- Kagiso, 1998.
(sb) (Rimpelstories)
- Goeie nuus!- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Hier woon ek.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Kliprug.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Mamma verjaar.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Moet ons die boom uitkap?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- My oog.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Die nuwe adres.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die nuwe baba.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Ore.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Petrus Padda die brandweerman.- Kagiso, 1998.
(sb) (Rimpelstories)
- Sandeka en die skaduwees.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die see-uitstappie.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Skool toe.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die son skyn warm.- Kasigo, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die telefoon.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Tuinpraatjies.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- 'n Verrassing vir Mamma.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Wat hou my warm?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Lewis, Irene
Wat los alles op in water?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Wie is ek?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Lewis, Irene en Morris, Tertia
Dis donker.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Dis Nuwejaar.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Morris, Tertia
Banie is gelukkig.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Dawie gee om.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Dienie en Dimpie Druppel.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Driesie Druppel gaan op reis.-
Kagiso, 1998. (sb)
- Ek wil iets doen!- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Fanie kuier op die plaas.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Kokkejan.- Kagiso, 1998. (sb) (Rimpelstories)
- Ma soek 'n rok.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Nadia verdwyn.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Nie vir my nie.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Niks werk nie.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Ons gaan skool toe.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Ons klaskamer.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Oom Salmon se hond.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Ouboet trou.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Oupa Johnny en sy toortassie.- Kagiso, 1998.
(sb) (Rimpelstories)
- Die swane kry swaar.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Tembo se geld.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Die vergadering.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Vinnie Vis.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Wie is ons?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
- Wie se klere is dit?- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
Preller, Martie
Maar my magtig, Moesoek!- Tafelberg, 1998. (sb)
Van Aswegen, Marita
Roer jou riete, Pampas!- Van Schaik, 1998. (sb)
Weideman, George
Ben, Babi en die geel helikopter.- Kagiso, 1998.
(sb) (Rimpelstories)
- Rykdom uit rommel.- Kagiso, 1998. (sb)
(Rimpelstories)
KINDER- EN JEUGVERHALE: VERTAAL
Arnott, Kathleen
Waarom Nigerië se vroue lang hare het; vertaal
deur Lydia Snyman.- Anansi, 1998.
Bramwell-Jones, Robert
Masilo en Masilonyane; vertaal deur Lydia
Snyman.- Anansi, 1998.
Grobler, Mari
Lulama se towerkombers; vertaal deur Suzette
Kotzé.- Tafelberg, 1997.
- Musa se reis; vertaal deu Suzette Kotzé.-
Tafelberg, 1997.
Hartmann, Wendy
Die swart hond; vertaal deur Isolde Doubell.- H
& R, 1997. (sb) R24,95
Henkes, Kevin
Lillie se pers plastiekhandsak; vertaal deur
Linda Rode.- H & R, 1998. (sb)
Jonas, Ann
Plons!; vertaal deur Lydia Snyman.- Anansi, c
1997.
MacDonald, Elizabeth
Die wolf is op pad!; vertaal deur Linda Rode.- H
& R, 1998.
Milne, Kathleen
Paddy en die poeka; vertaal deur Lydia Snyman.-
Anansi, c 1997.
Schröder, Brigitte
Arnie; vertaal deur Lydia Snyman.- Anansi, c
1997.
Scott, Cheryl
Kinta se lied; vertaal deur Lydia Snyman.-
Anansi, 1998.
Turkington, Nola
Die wedloop; vertaal deur Janette de Villiers.-
H & R, 1998. (sb)
KORTVERHALE, ESSAYS, BRIEWE, ENS.
Ek, 'n lewende pyl.- Kwela, 1998. (sb) (Jong
Suid-Afrikaanse skrywers 2)
Adams, Willie
Eureka Estate se hoë gebou.-
Domestica-Uitgewery, 1997. (sb)
Bekker, Leo
Sprong.- H & R, 1998. (sb)
Bosman, P.J.
Soms mis die hart 'n slag.- Tafelberg, 1998.
(sb)
Nel, Jan
Rimpelings.- Van Schaik, 1998. (sb)
Scheepers, Riana
Katriena, néé!- Fundi, 1998. (sb)
Tredoux, Nic
Knal.- H & R, 1998. (sb)
Van Waart, Sue
Outeniqualand: plek van melk en heuning.- Van
der Walt, 1998. (sb.) R65,50
Van Zyl, Deon
'n Gevaarlike talent en ander stories.-
Tafelberg, 1998. (sb)
Vermaak, Jan B. (samest.)
Storiepalet: 'n versameling verhale.- Van
Schaik, 1998. (sb)
Vosloo, Jan (samest.)
Storie-sjêmpyn: 50 humoristiese vertellings.-
Tafelberg, 1998. (sb)
LETTERKUNDIGE STUDIES EN KRITIEK
Afrikaanse Letterkundevereniging: bundel van
referate gelewer tydens die sewende hoofkongres 18 - 29 September 1996 te
Universiteit van die
Oranje-Vrystaat.- 1996. (sb) R92,31
Stroebel, Gerda, samest.
Bronnegids by die studie van die Afrikaanse
Letterkunde en Taal. 1996.- NALN, 1997. (sb)
POËSIE
Afrika, Jan
Papierblom.- Human & Rousseau, 1998. (sb)
Hugo, Daniel
Skeurkalender.- Tafelberg, 1998. (sb)
Sôls, Loit
My straat en anne praat-poems.- Kwela, 1998.
(sb)
Weideman, George
Pella lê 'n kruistog vêr.- Tafelberg, 1998.
(sb)
POËSIE VIR KINDERS
De Vos, Philip
Karnaval van die diere.- H & R, 1998.
ROMANS
Coertze, Maria
'n Nuwe môre vir Karla.- Van der Walt, 1998.
Coetzer, Trudie
Uitdraaipad na geluk.- Van der Walt, 1998.
- Weggooisilwer.- Van der Walt, 1998. R41,95
Cronje, M.L.
Kandidaat vir die liefde.- Van der Walt, 1998. R
42,50
Davies, Elize
Ysprinses.- Van der Walt, 1998. (sb) R37,50
De Kock, Helene
Mense van faam.- H & R, 1998. (sb)
De Villiers, Frieda
'n Tyd om te vra en ander verhale.- Van der
Walt, 1998. (Grootdruk) R55,10
De Villiers, Herna
Leon se liefde.- Van der Walt, 1998. (Grootdruk)
R 55,10
- Wasdom van die liefde.- President-Boekklub,
1998. R42,50
Drotsky, Elsa
Ouverture.- Van der Walt, 1998. R42,50
Du Plessis, Rika
Assistent vir Eden.- Van der Walt, 1998. R42,50
- Elmine se ruiltransaksie.-
President-Boekklub, 1998. R42,50
Du Preez, Vita
Intermezzo.- Van der Walt, 1998. R41,95
Ferreira, Annelie
Hoekom honde nie kan sing nie.- Queillerie,
1998. (sb)
Gilfillan, J.M.
Pouoogmot.- H & R, c 1997. (sb) 31,96
Greyvenstein, Gisela
Swerwers.- Van der Walt, 1998. R42,50
Griessel, Nita
Sonnige straatmusikant.- Van der Walt, 1998.
- Vurige Victoria.- President-Boekklub, 1998.
Hammann, Cules
Dissipel van die nag.- CUM, 1998. (sb)
Hendriks, P.G.
Wie 'n vrou vind.- H & R, 1998. (sb)
Jansen, André
Die Simson-opsie.- H & R, 1998. (sb)
Jooste, Wilmarí
Want liefde sal oorwin.- Van der Walt, 1998.
R42,50
Kelsey, Madelein
Bruid van die wynmaker.- Van der Walt, 1998.
R42,50
Kotzé, Marietjie
Die seenimf.- Van der Walt, 1998. R 41,95
Kruger, Cornelia
Wie is die regter?- Van der Walt, 1998.
Landsberg, Louise
Aan die einde van 'n reënboog.-
Treffer-Boekklub, 1998. R42,50
Le Roux, Christine
Bewys van liefde.- H & R, 1998. (sb)
Loots, Kristel
Die agtervolger.- Van der Walt, c 1998. R41,95
Mans, Villa
Liefdesvure smelt ysharte.- Van der Walt, 1998.
R42,50
- Waar daar liefde is.- Van der Walt, 1998.
R42,50
Martin, Wille
Hoogty in Montferrat.- Van der Walt, 1998.
(Grootdruk) R55,10
- Model vir moord.- Treffer-Boekklub, c 1998.
R42,50
Moolman, Chris
Die asem van Ghaddafi.- H & R, 1998. (sb)
R39,95
Muller, Alex
Die vyf susters.- H & R, 1998. (sb)
Murray, Ena
Ena Murray Omnibus 28.- Tafelberg, 1998.
Oberholster, Corney
Lugulule.- Van der Walt, 1998. R41,95
Penzhorn, Anna
Lemoenbloeisels.- Van der Walt, 1998.
(Grootdruk) R55,10
Pieterse, Annemarie
Vlug van die duine-arend.- President-Boekklub,
1998. R42,50
Rademeyer, Elza
Spoelklippies in stormwater.- Tafelberg, 1998.
(sb)
Reitz, Aletta
Wanneer die lente kom.- Van der Walt, 1998.
R42,50
Roos, Zuretha
Sleepmis oor Stillewater.- Tafelberg, 1998. (sb)
Salle, Darrin
My beskermengel.- Kratos Uitgewers, c 1995. (sb)
R71,00
Schoeman, Karel
Verliesfontein.- H & R, 1998.
Scholtz, Gizela
Wind wat verbywaai.- Van der Walt, 1998. R42,50
Steyn, Ilse
Liefde in die ruimte.- Treffer-Boekklub, 1998.
R42,50
- Die Trojaanse merrie.- Treffer-Boekklub,
1998. R42,50
Swanepoel, A.J.
Geheim van die Karoo.- Van der Walt, 1998.
(Grootdruk) R55,10
Tesselaar, Marlee
Breekbaar soos die kleipot.- Tafelberg, 1998.
(sb)
Thom, Jaco
Die dromer: 'n verhaal oor die mens se stryd met
versoening en vergifnis.- CUM, 1998. (sb)
Van der Merwe, Christo
Die dieper loon.- Treffer-Boekklub, 1998. R42,50
Van Eeden, Dianne
Waar rus is.- President-Boekklub, c 1998. R42,50
Van Nieuwenhuizen, Jackie
Anderkant die berg.- Van der Walt, c 1998.
R42,50
Van Wyk, Schalkie
Somer van betowering.- Van der Walt, 1998.
R42,50
Venter, Peet
Nag van die narre.- Van der Walt, 1998. (sb)
R49,95
Vermaak, Frances
Twee maal so mooi.- Van der Walt, 1998.
(Grootdruk) R55,10
Wessels, Ina
In gister skuil die onheil.- Van der Walt, 1998.
R41,50
Wolmarans, Vera
Die dogter van Kasper van Heerden.- Van der
Walt, 1998. R42,50
TAALKUNDE
König, Trudie, Meyer, Pieter en Velleman, Santie mede-out.
Sakeafrikaans: N3/NSS.- Kagiso, c 1997. (sb)
R52,76
TIENERFIKSIE
Botha, Tertia
Waterkind.- Tafelberg, 1998. (sb)
Brain, Helen
Tamara.- H & R, 1998. (sb) (Eerste liefde)
Leroux-van der Boon, Marzanne
Luc en Libertine.- Tafelberg, 1998. (sb)
Preller, Martie
Bloed is die kleur van ivoor.- Tafelberg, 1998.
(sb) (Tersia Thom 4)
VARIA
Aucamp, Hennie
Beeltenis verbode: bespiegelinge oor
egodokumente en biografieë.- H & R, 1998. (sb)
Coetzee, Japie
Broeders en susters: humoristiese sketse om die
lagspiere te prikkel.- Van Schaik, 1997. (sb) R23,96
Van Rensburg, Christo, red.
Afrikaans in Afrika.- Van Schaik, 1997. (sb)
R47,96
Terug na Tuisblad