Vrystaatse Boerderymuseum /
Free State Farming Museum
Tientalle ou werktuie, waaronder trekkers, enjins, planters, waterkarre, perdekarre,
slypstene, kerwers en balers, word onder die Museumafdak uitgestal.
Die Mielieverbouing- en Plaasskooluitstalling word in geskiedkundige ysterklipgeboue gehuisves.
Gidse
Weeksdae: 7:30 - 16:00
Balie Erasmus | |
Gela Naudé - Tel: 051-8611012 |
Na ure en naweke
| Piet Goosen, Huis E18, Brandewynstraat | |
| Anna-Marie van der Walt, h/v Parish- en Buitekantstraat (Huis E15) - Tel: 051-8611332 |
Gholfgeesdriftiges kan teen 'n minimale donasie op die plaas se pragtige 9-putjie gholfbaan 'n paar putjies speel.